NWU Disability Policy- Employees

1 Preamble
As a pre-eminent University in Africa, driven by its pursuit of knowledge and innovation, with a unique
Institutional culture based upon the values the University espouses, the North-WestUniversity has
adopted this Policy on Employees with Disabilities on 23 November 2007.

2 Objectives
To ensure that the University creates enabling environment to all its employees to perform their duties
and participate in any other University activities regardless of any physical disability through:

***2.1 Providing management with a clearly outlined normative framework within which to understand
and manage the integration and advancement of people with disabilities.
***2.2 Ensuring that NWU acknowledges that, in dealing with people with disabilities, one is dealingwith very personal and sensitive issues. While the NWU does not wish to encroach, it seeks todeepen its understanding of disabilities and plan appropriately.
***2.3 Establishing the fundamental principle that people with disabilities will be fairly treated andreasonably accommodated.

3 Scope of application
All permanent and fixed term staff of the North-WestUniversity. For temporary staff the principles of
this policy will be applied as appropriate with regard to the nature and term of the appointment.

4 Policy statement

***It is the Policy of NWU to ensure that no employee is discriminated against on the basis of his/herdisability and to always endeavour to provide enabling environment to all its employees withdisabilities within the framework of the applicable legislation through the following:

***4.1 People with disabilities will not be discriminated against in job selection, dismissed, removedfrom normal duty or isolated solely on grounds of disability.
***4.2 The NWU will endeavour to ensure that any prejudice against, victimisation of a person with adisability or unfair discrimination on grounds of disability will be managed through theappropriate procedure. This encompasses, but is not limited to:
***4.2.1 Recruitment procedures, including advertising and selection criteria;
***4.2.2 Appointments and the appointment process;
*** 4.2.3 Job classification and/or grading;
4.2.4 Remuneration, employment benefits and terms of conditions of employment;
4.2.5 Job assignment;
4.2.6 Working environment and facilities;
4.2.7 Training and development;
Disability Policy - Employees 2
4.2.8 Performance evaluation systems, promotion, transfer and demotion; and

5 Implementation
***5.1 Council (through the Human Resources committee) is responsible for the existence andmonitoring of implementation of a Disability Policy
***5.2 Institutional Management is responsible for the implementation of this policy in terms of thenecessary processes, systems and procedures.
***5.3 Line managers are responsible for adhering to the policy, as well as the process andprocedures.
***5.4 The Human Resources Department is responsible for the administration process, and theprovision of management information.

NWU Beleid oor Gelyke Indiensneming

1 Aanhef
As 'n toonaangewende universiteit in Afrika, gedryf deur die strewe na kennis en innovasie, met 'n
unieke institusionele kultuur gebaseer op die waardes wat deur die Universiteit voorgestaan word, het
die Noordwes-Universiteit hierdie beleid oor Gelyke Indiensneming op 22 September 2006 aanvaar.

2 Doelwitte
2.1 Om te verseker dat die Universiteit gelyke geleenthede vir al sy werknemers en voornemende
werknemers skep en om alle hindernisse te verwyder sodat:
. "die grondwetlike reg op gelykheid en die toepassing van ware demokrasie bevorder
word;

*** . onregverdige diskriminasie in indiensneming uitgeskakel word;
*** . die implementasie van gelyke indiensneming verseker word om die gevolge van
diskriminasie reg te stel;
***. 'n diverse werkerskorps oral in die Universiteit bereik word;

. ekonomiese ontwikkeling en doeltreffendheid in die werkplek bevorder word":
(Wet op Gelyke Indiensneming 55 van 1998 soos van tyd tot tyd gewysig).
2.2 Om 'n raamwerk van institusionele riglyne te voorsien sodat 'n bekwame, doeltreffende,
toegewyde en gemotiveerde werkerskorps gelok, ontwikkel en behou kan word.
3 Toepassingsomvang
Hierdie beleid is van toepassing op al die Universiteit se personeellede (voornemend en huidig), soos
gep;as vir die behoeftes van die Universiteit.

4 Rigtinggewende beginsels
Met verwysing na bogenoemde, ontwikkel die Universiteit deurlopend 'n gelyke indiensnemingsprogram
(GIP) in ooreenstemming met die Wet op Gelyke Indiensneming wat bevestig dat die
Universiteit in hierdie verband die volgende rigtinggewende beginsels navolg:
Employment Equity policy 2

4.1 Die implementering van hierdie program binne die beleidsvoorskrifte en beplanningsraamwerk
vir die hoër opvoedingsisteem;

4.2 Die verbod op onregverdige diskriminasie in die werkplek;

***4.3 Die implementering van positiewe maatreëls met betrekking tot persone uit die aangewese
groepe met die oog op indiensnemings-gelykheid;

4.4 Die identifisering, ontwikkeling en aanwending van persone wat 'n relevante bydrae

kan maak
om die visie en doelwitte van die Universiteit te realiseer.

5 Beleid

***5.1 Die Universiteit verbind hom daartoe om die bepalings van die Wet op Gelyke Indiensneming te
bevorder.

***5.2 Die Universiteit verwerp onregverdige diskriminasie, hetsy regstreeks of indirek, op allegenoemde gronde, wat die volgende insluit, maar nie daartoe beperk is nie: ras, geslag,huwelikstatus, geloof of oortuiging, ouderdom, HIV-status, kultuur, swangerskap, taal, seksuele
voorkeur, kleur, etniese of sosiale oorsprong en gestremdheid.

5.3 Die Universiteit streef daarna om 'n werknemersprofiel te hê wat die nasionale, streeks- en
sektorale demografiese samestelling in aanmerking neem.

***5.4 Keurings- en aanstellingsprosesse moet verseker dat voorkeur gegee sal word aan kandidate
uit die aangewese groepe op grond van meriete soos in die Wet gedefinieer, in terme van die
werwingsbeleid en soos vervat in die Gelyke Indiensnemingsplan.

***5.5 Die Gelyke Indiensnemingsprogram sal verseker dat daar voldoende verteenwoordiging is van
die aangewese groepe in die verskillende beroepskategorieë en -vlakke.
5.6 Geen gedwonge afleggings sal plaasvind om posisies te skep vir kandidate van gelyke
indiensneming nie.

6 Beheer, bestuursrolle en verantwoordbaarheid

***6.1 Die Raad (deur die Transformasie- en Gelykheidskomitee) is verantwoordelik vir die bestaan enmonitering van die implementering van die Gelyke Indiensnemingsbeleid.
***6.2 Die Institusionele Bestuur is verantwoordelik vir die implementering van hierdie beleid tenopsigte van die nodige prosessisteme en prosedures.
***6.3 Lynbestuurders is, as deel van hulle KPAs, verantwoordelik vir die uitvoer van die beleid enprosedures.
***6.4 Die Institusionele Menslike Hulpbronne-departement is verantwoordelik vir die administrasie endie verskaffing van bestuursinligting.

Goedgekeur deur die Raad op 22 September 2006