March 2018

Dear Prospective Parent(s)/Guardian(s)

We hereby wish to inform you of Newton’s admission process for learners for 2019. The following steps must be followed by each applicant:

•An application form (included) must be completed by all prospective applicants. This form must be submitted together with the following documents and administration fee:

- the prospective learner’s identity document or unabridgedbirth certificate (or authorised

copy thereof);

- copies of the identity documents of BOTH parent(s)/guardian(s), if one parent is deceased

or truant, then an affidavit with the details is required;

- proof of ability to pay school fees (3 months of bank statements/salary slips from both parents);

- affidavit declaring the intention to pay for school fees (both parents and commissioner of oaths to

sign);

- a behaviour reference/testimonial from the primary school;

- the prospective learner’sDecember 2017report;

- proof of residential address;

- a health reference issued by a registered medical doctor or health clinic;

- one standard size ID photo (taken in 2018) and

- an amount of R2010.00 is payable on acceptance. This amount consist of R250,00 administration

feeand R1760.00 towards school fees(non-refundable).

(We regret that no copies of documents will be made at the school.)

•Please note that only a limited number of learners can be accommodated at our school because of the facility restraints imposed by the specialised nature of teaching venues such as the workshops and technical drawing classrooms.

Your child’s application for admission will only be approved in the course of Term3. If your child’s application for admission is then successful, you will receive a letter of confirmation of enrolment. This letter will also contain further details concerning the uniform, schoolfeesandtextbook and stationery arrangements.

If you have any queries regarding any aspect of the admission process detailed above, please contact the school at 041-3651288 during school hours.

Yours faithfully

S.D. Wilson

Acting Principal

CLOSING DATE FOR APPLICATIONS 2MAY 2018

NEWTONTECHNICALHIGH SCHOOL

P.O. BOX 27990, GREENACRES, 6057 Tel. 041-3651288 Fax.041-3653221

LEARNER CONDUCT REPORT

Please assist us in our enrolment process by completing the following questionnaire regarding the conduct of the learner named hereunder (place a tick at appropriate option):

NAME OF LEARNER :......

IDENTITY NUMBER :......

CURRENTSCHOOL :......

•How long has this learner been enrolled at your school? ...... years

•How would you describe this learner’s attendance?

ERRATIC AVERAGE GOOD EXCELLENT

•How often has this learner arrived for school punctually?

NEVER SOMETIMES USUALLY ALWAYS

• This learner’s attitude and commitment towards schoolwork and homework:

POOR AVERAGE GOOD EXCELLENT

•This learner’s behaviour in the classroom can be described as:

DISRUPTIVE AVERAGE GOOD EXEMPLARY

•This learner’s behaviour amongst his/her peers can be described as:

UNRULY AVERAGE GOOD EXEMPLARY

•Has this learner participated in your school’s extra-mural sport programme?

YES ...... NO ......

(Name of sport) (Reason)

•Has this learner participated in your school’s extra-mural cultural programme?

YES ...... NO ......

(Name of cultural activity) (Reason)

•ADDITIONAL COMMENTS:

......

......

......

SIGNATURE OF PRINCIPAL: ......

DATE: ......

SCHOOL STAMP:

THANK YOU FOR YOUR ASSISTANCE

Maart 2018

GeagteVoorgenomeOuer(s)/Voog(de)

Hiermeewilonsgraag u aandagdaaropvestigdat die volgendeprosedure in die toelatingsprosesvir 2019deurelkeaansoekergevolgmoet word.

•‘n Aansoekvorm (aangeheg) moetdeurallevoorgenomeaansoekersvoltooi word. Die voltooideaansoekvormmoetsaam met die volgendedokumenteingelewer word:

- die voorgenomeleerder se ID-dokument of “unabridged” geboortesertifikaat (of

gewaarmerkteafskrif);

- afskrifte van beideouers/voogde se ID-dokumente, indien ‘n oueroorlede of onbereikbaar

isword ‘n beëdigdeverklaring met besonderhedevereis;

- bewys van vermoë om skoolfondstebetaal (3 maande se bankstate/salarisstrokies van

beideouers);

- ‘n beëdigdeverklaring wat die voorneme om skoolfondstebetaalbevestig (beideouersen

getekendeur ‘n Kommissaris van Ede);

- ‘n leerdergedragsrekord/getuigskrif van huidigeskool;

- die voorgenomeleerder se Desember 2017skoolrapport;

- bewys van woonadres;

- 'n gesondheidsertifikaatsoosdeur 'n mediesedokter of gesondheidskliniekuitgereik;

- eenstandaard ID-foto, in 2018geneem;

- en R2 010,00 is betaalbaar by aanvaarding. Die bedragbestaanuit R250.00

administrasiefooien R1760.00 tot skoolfonds(nieterugbetaalbaar).

(Ongelukkigkanonsgeenafskrifte van dokumente by die skoolmaaknie.)

•Neem assebliefdaarvankennisdatslegs 'n beperkteaantalleerders tot onsskooltoegelaatkan word as gevolg van die beperkinge wat voorgeskryf word vir die gespesialiseerdeomstandighede ten opsigte van die onderriglokalesooswerkswinkelsenlokalewaar die onderrig van TegnieseTekeneplaasvind.

U kind se aansoekomtoelatingkanslegs in die loop van Kwartaal3goedgekeur word. Indien u kind se aansoekomtoelatingsuksesvol is, sal u 'n aanvaardingsbrief tot inskrywingontvang. Hierdie brief sal die nodigeinligting ten opsigte van die skooluniform, skoolgeld,skryfbehoeftesenhandboek-reëlingbevat.

Indien u enigenavraerakende die bogenoemdetoelatingsproses het, kan u die skoolgedurendeskoolure by telefoonnommer041-3651288 skakel.

Die uwe

______

S.D. Wilson

WaarnemendeSkoolhoof

AANSOEKE SLUIT 2MEI 2018

HOëR TEGNIESE SKOOL NEWTON

POSBUS 27990, GREENACRES, 6057 Tel. 041-3651288 Faks041-3653221

LEERDERGEDRAGSREKORD

Gelieweons van hulpte wees in onstoelatingsprosesdeur die volgendevraelys ten opsigte van die gedrag van die leerdersooshieronderaangeduitevoltooi. (Maakasb. 'n regmerkie by die keuse wat u uitoefen)

NAAM VAN LEERDER......

IDENTITEITSNOMMER ......

HUIDIGE SKOOL ......

•Hoe lank woon die leerder u skool by? ...... jaar

•Hoe sal u die leerder se skoolbywoningbeskryf?

WISSELVALLIG GEMIDDELD GOED UITSTEKEND

•Hoe stiptelik was die leerder?

NOOIT SOMTYDS GEWOONLIK ALTYD

• Hierdieleerder se houdingentoegewydheid ten opsigte van skoolwerkenhuiswerk:

SWAK GEMIDDELD GOED UITSONDERLIK

•Die leerder se gedrag in die klaskamerkansoosvolgbeskryf word:

STEUREND GEMIDDELD GOED UITSONDERLIK

•Die leerder se gedragtussensy/haarmede-leerderskansoosvolgbeskryf word:

LASTIG GEMIDDELD GOED UITSONDERLIK

•Het die leerderaan die skool se buitemuurse sport bedrywighededeelgeneem?

JA ...... NEE ......

(Naam van sportsoort) (Rede)

•Het die leerderaan die skool se buitemuursekulturelebedrywighededeelgeneem?

JA ...... NEE ......

(Naam van organisasie) (Rede)

•ADDISIONELE KOMMENTAAR:

......

......

HANDTEKENING VAN SKOOLHOOF ......

DATUM:......

SKOOLSTEMPEL:

BAIE DANKIE VIR U HULP/ONDERSTEUNING.