Naam: ______

Klas: ______

Jaar: ______

Dear fellow educators

We have written this Afrikaans theme book with YOU and YOUR learners in mind. Each theme is built around a story which we believe your Grade 6 South African boys and girls will relate to.

1.  Nuwe Onderwyseres

It is the beginning of a new school year and the Grade 6 learners are excited to reunite after the December holidays. They are also anxious to find out who will be in the new teacher’s class. Will the new teacher be friendly or scary?

2.  Swemgala

Kivashen and Dirk speak over the telephone about the upcoming inter-house gala. They are both excited and chat about the events in which they are participating. Kivashen thinks his house stands a good chance of winning the gala because the new girl at school, Lindsay, is a very good swimmer and she is in his house.

3.  Skoolkamp

This group of Grade 6 learners have a great deal of fun at their annual school camp. Shikar and his friends put shaving cream on Andy’s face whilst he sleeps but luckily he takes it as a joke. The children build rafts and learn to listen to one another’s ideas.

4.  Gautengtoer

Cara and Frans are very good friends. They have been selected to play at the annual sports festival between Vorentoe Primary and Voorwaarts Primary. This year, their school is travelling up to the festival in Gauteng. They come home with a mixed bag of results.

5.  Markdag

Stacey has been looking forward to Market Day for ages. She is having a wonderful day until she realises that someone has stolen cooldrinks from her stall. Will the culprit own up?

6.  Partytjie

Andile and Zasembo are twins. For their birthday party, they invite some friends around for a fancy dinner.

7.  Rolihlahla

The young man, Nelson Mandela, went to school for the first time when he was seven years old and didn’t even have a belt for his pants so he used a piece of rope instead.

8.  Uitstappie

Miss Hayley decides to take some of her learners out to a pizza restaurant at the end of the year as a reward for their good behaviour in class. Unfortunately, the boys forget their manners and behave so badly that they all leave the restaurant before they get to eat their pizzas.

Each theme contains:

●  A story around which the theme is based

●  Comprehension exercises

●  Spelling and dictation

●  Grammar and vocabulary exercises

●  Art and other fun activities

●  Oral activities

●  Writing exercises

This copyrighted booklet contains sample pages from some of the themes. Should you be interested in purchasing these theme books for your learners, please contact

South African Homeschool Suppliers

Email:

Tel: 028-3124727

Cell: 0845066474

YIPEE! Dis markdag by die skool!

Leesstuk

●  Kom ons lees nou saam deur hierdie stukkie.

●  Lees dit saam met jou maat.

●  Lees dit stilletjies – alleen.

Dit was Laerskool Vorentoe se jaarlikse Markdag. Die kinders was opgewonde omdat hulle al die geld wat hulle maak, kon hou. Dit was ‘n manier om sakgeld te maak vir die opkomende vakansie.

Stacey was baie opgewonde. Sy het allerhande goedjies gehad om te verkoop. Sy het koeldrankies, ‘Splashes’ en worsrolletjies verkoop. Die dag het goed begin. Alles het baie goed verloop. Sy was besig om ‘n paar van haar vriendinne te bedien, toe sy - uit die hoek van haar oog - sien hoe ‘n groep van die stoute graad ses seuns na haar toe aangestap kom.

Een van die seuns het gemaak asof hy iets wou koop. Terwyl sy besig was om hom te bedien, het een van die ander seuns twee koeldranke van haar tafel afgesteel. Hulle het almal skielik weggestap.

Toe hulle weg was, het Stacey na haar tafel gekyk. Sy het dadelik agtergekom dat die twee koeldranke weg is. Sy het onmiddellik ‘n vriendin geroep om vir haar winkeltjie te sorg, terwyl sy vir ‘n onderwyser gaan roep het.

Sy het vir die onderwyser vertel wat alles gebeur het, en sy het dadelik vir die groep seuns gaan soek. Sy het die seuns vinnig opgespoor. Toe Mevrou Rawstone die seuns oor die koeldrank uitvra, het hulle gesê dat dit hulle koeldrank was. Hulle het dit by hulle vriende gekoop. Mevrou Rawstone het die seuns saam met die koeldranke na die ander seuns geneem.

Toe hulle daar aangekom het, het Mevrou Rawstone uitgevind dat die ander seuns nie koeldranke aan hulle verkoop het nie. Sy het hulle toe na die hoof geneem. Daar het hulle later erken dat hulle die koeldranke gesteel het. Hulle moes daarvoor betaal, om verskoning vra, en hulle moes drie weke lank detensie bywoon.

Steel is nie ‘n goeie idee nie!

Dialoog

VOORNAAMWOORDE

Onthou: Hulle is daardie woorde soos hy, sy, hom, haar, my, myne, ons ens.

●  Vul die korrekte voornaamwoorde in.

●  Oefen nou die dialoog saam met ‘n maat.

Frans: Sjoe, maar ___ het baie goed gespeel. Ek is baie trots op _____.

Cara: Dankie, ____ vriend. ___ het dit baie geniet maar dit was naelskraap.

Frans: Ja, ___ weet. Vir ‘n paar minute het ___ gedink dat _____ nie sal wen nie maar ____ het. ____ het ‘n goeie aangee gemaak.

Cara: ___ was net in die regte plek op die regte oomblik. Genoeg oor ___, ___ is jammer dat ______nie gewen het nie.

Frans: Ja, ____ ook maar ______was baie taai. Het _____ gesien hoe groot is ______stut (prop). ____ was bang ____ sal ____ doodmaak as hy ____ duik.

Cara: Ag, moenie laf wees nie! ____ was nie so groot nie. Maar ___ stem saam, die meeste van ______was groter as ons span. En dit maak ‘n verskil in rugby.

Frans: Ja, alhoewel ____ ontsteld is, weet ______dat daar nog volgende jaar is. Ek is bly dat ____ net in graad ses is. ___ voel jammer vir die graad sewes.

Cara: Ja, maar hierdie dinge gebeur. Soms wen ___ en soms verloor ____.

Frans: ____ praat die waarheid, my vriend.

Cara: Kyk hoe laat is dit. ______moet gaan anders sal _____ die bus verpas.

Frans: ____ is reg. ______moet hardloop!

Kan jy instruksies volg?

●  Lees die sinne hieronder en gebruik die inligting (information) om die meubels in Andile en Zasembo (die kinders in hierdie tema) se sitkamer te teken.

●  Hierdie woordeskat sal vir jou help:

regte – right middel – middle tapyt - carpet

hoek – corner kas – cupboard oorkant – opposite

bank – couch muur – wall tussen - between

1.  Die televisie en DVD-speler is in die regterhoek van die kamer.

2.  Een van die stoele is oorkant die deur.

3.  Daar is ‘n tafel in die linkerhoek van die kamer.

4.  Daar is ‘n kas tussen die televisie en tafel.

5.  Daar is ‘n groot tapyt in die middel van die kamer.

6.  Daar is ‘n groot bank teen die muur oorkant die kas.

LINKERHOEK REGTERHOEK

DEUR

●  Nou moet jy die meubels die volgende kleure (colours) inkleur.

1.  Die kas is bruin.

2.  Die televisie en DVD-speler is grys.

3.  Die tapyt het geel en rooi strepies (stripes).

4.  Daar is ‘n oranje tafeldoek op die tafel.

5.  Die bank is swart.

6.  Die stoel is ligbruin.

Spel en Diktee

●  Leer hierdie woorde vir jou speltoets.

●  Maak seker dat jy weet wat hulle beteken.

seuns stoute gehardloop meisies beloning

verskoning hoof tuin strooie skiet

onderwyseres ses leerlinge bestel koeldranke

●  Sien of jy hierdie paragraaf in Engels kan uitskryf.

Die graad ses leerlinge is baie opgewonde want hulle onderwyseres neem hulle pizzawinkel toe as beloning vir hulle goeie gedrag. Die meisies het koeldranke bestel maar die seuns het al in die pizzawinkel gehardloop en mekaar met papier in hulle strooitjies geskiet. Hulle onderwyseres was baie kwaad en het hulle hoof toe geneem.

The Grade Six learners were very ______because their teacher______

______

●  Kies enige vyf woorde van jou spel lys en maak ‘n goeie sin met elkeen:

1.  ______

2.  ______

3.  ______

4.  ______

5.  ______

Het jy jou woordeskat onthou? Kom ons sien.

Woordeskat Hersiening

●  Kan jy onthou watter Engelsewoorde pas by watter Afrikaansewoorde?

●  Skryf die korrekte Engelsewoorde vir die Afrikaansewoorde hieronder.

●  Die woorde in die geskenk sal vir jou help!

verjaarsdag ______koek ______

dankbaar ______kaartjies ______

besluit ______ontspan ______

aandete ______vroeg ______

tweeling ______kleiner ______

pragtige ______geskenk ______

terwyl ______elkeen ______

springmielies ______verlede ______

lint ______koevert ______

arm ______besef ______

roomys ______oopmaak ______

ribbon birthday last

realise envelope twins

decide ice-cream poor

tickets popcorn open

present grateful each

early smaller cake

supper pretty relax

while

Hier is nou vir julle ‘n lekker taak!

●  Die skoolfotograaf is een van Shikar se vriende en hy het die hele poets gesien; en fotos daarvan geneem.

●  In die blokkies hieronder, teken wat in die fotos sou gewees het en skryf ‘n slagspreuk (caption) vir elkeen.

●  Vul nou die korrekte voorsetsels in. Gebruik die woorde uit die blokkie hieronder.

om van naby om in per by

langs om in van by in op

Die kinders ry ______bus skoolkamp toe. Hulle hou _____ die bestuurder (driver) want hy is ‘n vriendelike man. Hulle het _____ sewe uur die skool verlaat en _____ half tien _____ die kamp aangekom.

Die seuns slaap ____ een kamer en die meisies in ‘n ander kamer. Die twee kamers is ______mekaar. Die onderwyser het ‘n kamer ______die kinders s’n.

Die kinders was _____ dieselfde span en het _____ die dam ontmoet. Hulle moet _____ pale en tou gebruik maak _____ hulle vlot te bou. Die vlot het _____ die dam geseil. Hulle was veilig _____ die water.

●  Teken prente om die volgende voorsetsels te beskryf:

Shikar lê op sy bed.

Daniel praat met Shikar.

Daniel sit agter Shikar.

Die meisies wag om die hoek.

Shikar sit onder ‘n boom.

Daniel klim in die bus.

Wie-verkoop-wat?

●  Kyk versigtig na die plan hieronder. Dit gee die name van die graad ses leerlinge en wat hulle by hulle stalletjies verkoop.

●  Saam met ‘n maat, bespreek dan die antwoorde hieronder.

●  Jy hoef NIKS te skryf nie.

Mohamed

Sihle

James

Kiara

Jowhara

Michelle

Dumani

Jarred

Naeela

Nobuhle

1.  As jy net R3 het, wat kan jy koop?

2.  Hoeveel kos die toffieappels? Is daar nog iets wat dieselfde kos?

3.  Wie se stalletjie is tussen Jarred en Nobuhle s’n?

4.  Wie verkoop worsrolletjies?

5.  Wie se burgers is die goedkoopste (cheapest)?

6.  Jou ma het vir jou R 20 vir markdag gegee. Jy verkoop slaptjips by Nobuhle, ‘n koeldrank by Jowhara en ‘n samoosa by Mohammed. Hoeveel geld het jy oor?

7.  Wat is die duurste (most expensive) item wat jy kan koop? Wie verkoop dit?

8.  Wie verkoop ‘Splashes’?

9.  Wat verkoop Dumani?

‘Taal-is-TOPS’! Kom ons werk nou hierdeur.

Taal hersiening

●  Gee die meervoude van die volgende woorde. ONTHOU: Meervoud = meer as een.

1.  seun ______2. meisie ______

1.  dag ______4. jaar ______

1.  tuin ______6. hoërskool ______

1.  leerling ______8. winkel ______

1.  klas ______10. rapport ______

●  Voltooi die tabel hieronder:

Gister / Vandag / Môre
Die leerlinge was opgewonde. / ______
______/ ______
______
______
______/ Die seuns skiet papier met hulle strooitjies. / ______
______
______
______/ ______
______/ Mejuffrou Hayley sal die bus oopsluit.
______
______/ Die onderwyseres is smoorkwaad. / ______
______
______/ ______/ Hulle sal pizza eet.
Die seuns het om verskoning gevra. / ______
______/ ______
______
______/ Hulle het geld. / ______
______/ Die meisies staan en kyk. / ______
______
______
______/ ______
______
______/ Hulle sal in die tuin van die winkelsentrum moet werk.
______
______/ ‘n Jong man loop by die winkel in. / ______
______