INSECTICIDE GRANULES PLUS

REG. NO. L 8768 N-AR1164 ACT NO. 36 OF 1947

A READY-TO-USE SYSTEMIC INSECTICIDE IN GRANULAR FORM TO CONTROL APHIDS, MEALYBUGS, THRIPS AND SCALE INSECTS AS LISTED ON CONIFERS, FLOWERS, ORNAMENTAL SHRUBS AND ROSES IN THE HOME GARDEN / 'n GEREED-VIR-GEBRUIK SISTEMIESE INSEKDODER IN KORRELVORM VIR DIE BEHEER VAN PLANTLUISE, WITLUISE, BLAASPOOTJIES EN DOPLUISE SOOS GELYS OP KONIFERE, BLOMME SIERSTRUIKE EN ROSE IN DIE HUISTUIN

IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 4 A IRAC INSEKDODERGROEPKODE

Active Ingredient / Aktiewe Bestanddeel

Imidacloprid (chloro-nicotinyl)………..7,5 g/kg…………….Imidaklopried (chloor-nikotiniel)

NET MASS / NETTO MASSA

Registered by / Geregistreer deur:

Agro-Serve (Pty) Ltd trading as EFEKTO TM Reg. No. 1973/000868/07 PO Box 652147, BENMORE, 2010

EFEKTO and the EFEKTO logo are trademarks of Agro-Serve (Pty) Ltd.

© Agro-Serve (Pty) Ltd. All rights reserved.

Distributed by:

Efekto Care (Pty) Ltd Reg. No. 2009/00635/07

CUSTOMER CARE / KLIËNTEDIENS: Tel: 0861 EFEKTO (333586) OH/KU

/ www.efekto.co.za

EMERGENCY NUMBER/NOODNOMMER 0831233911

BEFORE USING THIS PRODUCT PLEASE READ the LABEL CAREFULLY

UN NO: Not regulated


WAARSKUWINGS

Moenie op eetbare gewasse gebruik nie.

Giftig deur inname, kontak en inaseming.

Giftig vir visse, bye en wilde diere.

Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere.

Berg in 'n koel, droë plek weg van voedsel, voer en eetgerei.

VOORSORGMAATREëLS

Moenie insekmiddelstof inasem nie.

Moenie eet, drink of rook gedurende aanwending nie.

Was met seep en water na hantering.

Voorkom kontaminasie van voedsel, eetgerei en drinkwater.

Vernietig leë houer en moenie vir enige ander doeleindes gebruik nie.

GEBRUIKSAANWYSINGS GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI

Metode van toediening:

Strooi korrels egalig oor die grondarea gedek deur die tak of blaardak van die plant of struik wat behandel word. Werk liggies in die grond in en gooi goed nat sodat die plant die insekmiddel kan opneem.

PLAAG / DOSIS / OPMERKINGS
Plantluise en dopluise op rose / 30 g/plant / Dien toe met die eerste tekens van besmetting en herhaal twee maande later.
Plantluise
(Cinara cupressi) op konifere / 30 g/boom
60 g/boom
120 g/boom
240 g/boom / Bome tot 2 m hoog
Bome 2 tot 2,5 m hoog
Bome 2,5 tot 3,0 m hoog
Bome groter as 3 m hoog
Om terugsterwing a.g.v. plantluise te voorkom, dien elke jaar in die herfs toe en herhaal twee maande later.
Dien alternatiewelik toe met die eerste tekens van besmetting en herhaal twee maande later.
Plantluise, blaaspootjies, witluise en dopluise op sierstruike / 30 g/plant / Dien toe met die eerste tekens van besmetting en herhaal na vier weke.
Plantluise, blaaspootjies, witluise en dopluise op laaggroeiende plante en grondbedekkers / 15 g/m2 / Dien toe met die eerste tekens van besmetting en herhaal na vier weke.

(Een maatlepel = 10 g)


WARNINGS

Do not use on edible crops.

Poisonous by contact, swallowing and inhalation.

Toxic to fish, bees and wildlife.

Keep out of reach of children, uninformed persons and animals.

Store in a cool place away from food, feed and eating utensils.

PRECAUTIONS

Do not inhale dust.

Wash with soap and water after handling.

Do not eat, drink or smoke whilst applying.

Prevent contamination of food, eating utensils and drinking water.

Destroy empty container and do not re-use for any purpose.

DIRECTIONS FOR USE USE ONLY AS DIRECTED

Method of application:

Sprinkle granules evenly over soil surface below the branch or leaf canopy of the plant or shrub to be treated. Work lightly into soil and water well, thus allowing the plant to absorb the insecticide.

PEST / DOSAGE RATE / OPMERKINGS
Aphids and scale insects on roses / 30 g/plant / Apply at the first signs of infestation and repeat two months later.
Conifer aphids
(Cinara cupressi) / 30 g/tree
60 g/ tree
120 g/ tree
240 g/ tree / Trees up to 2 m high
Trees from 2 to 2,5 m high
Trees from 2,5 to 3,0 m high
Trees taller than 3 m
To prevent die-back caused by aphids, apply each year in autumn and repeat two months later.
Otherwise, apply at the first signs of infestation and repeat two months later.
Aphids, thrips, mealybugs and scale insects on ornamental shrubs / 30 g/plant / Apply at the first signs of infestation and repeat four weeks later.
Aphids, thrips, mealybugs and scale insects on low-growing plants and ground-covers / 15 g/m2 / Apply at the first signs of infestation and repeat four weeks later.

(One measuring spoon = 10 g)