SWARTLAND MUNICIPALITY

NOTICE T05/07/08

TENDER FOR THE ELECTRICITY SUPPLY TO MALMESBURY :

DALSIG AND EXTENSION 12

Tenders are hereby invited from experienced electrical reticulation contractors for the supply and installation of all equipment for a complete electrical reticulation system for 65 (Dalsig) and 49 (Extension 12) residential erven. The installation includes the supply and installation of two mini-substations, high voltage cable, low voltage cable, kiosks, service connections and street lighting.

Specifications and tender documents may be obtained from Mr L Yeli, at the offices of the Consulting Engineers, DeVilliers & Moore, De Villiers & Moore Centre, Voortrekker Street, Durbanville, Tel. (021) 976 3087.

Tenders in sealed envelopes marked "TENDER NO. T05/07/08 : ELECTRICAL RETICULATION FOR MALMESBURY: DALSIG AND EXTENSION 12 RESIDENTIAL ERVEN” must be placed in the tender box at the Swartland Municipal Offices, Church Street, Malmesbury before 12:00 on 24 August 2007. Tenders received will be opened in the Banqueting Hall, Malmesbury at 12:05 on the same day.

A site inspection will be held on Wednesday 8 August 2007 at 10:00. Tenderers shall meet the Engineer on site at the corner of Wagner Street and Hout Street, in Malmesbury.

No faxes, e-mail or alternative tender procedure will be accepted.

Tender prices must be valid for a period of 90 (ninety) days as from the closing date.

Tenders will be evaluated according to the Council’s Procurement Policy based on a large tender and the 90/10 pointset will be applicable. The Procurement Policy can be viewed during normal office hours at the Municipal Offices. Preference points will not be allocated if Annexure A included in the tender documents is not completed.

The lowest or any tender will not necessarily be accepted.

J SCHOLTZ

MUNICIPAL MANAGER

MUNICIPAL OFFICE

PRIVATE BAG X52

MALMESBURY

26 July 2007


MUNISIPALITEIT SWARTLAND

KENNISGEWING T05/07/08

TENDER VIR DIE ELEKTRISITEITSVERSPREIDINGSNETWERK VIR MALMESBURY :

DALSIG EN UITBREIDING 12

Tenders word hiermee ingewag deur ervare elektriese retikulasie kontrakteurs vir die voorsiening en installasie van alle toerusting vir ‘n volledige elektriese retikulasie stelsel vir 65 (Dalsig) en 49 (Uitbreiding 12) residensiële erwe. Die installasie sluit die voorsiening en installasie van twee minisubstasies, hoogspanningkabel, laagspanningkabel, kiosks, diensaansluitings en straatverligting in.

Spesifikasies en tenderdokumente is verkrygbaar by Mnr L Yeli, by die kantore van die Raadgewende Ingenieurs, DeVilliers & Moore, De Villiers & Moore Sentrum, Voortrekkerstraat, Durbanville, Tel.(021)9763087.

Tenders in verseëlde koeverte gemerk "TENDER NR. T05/07/08 : ELEKTRISITEITSVERSPREIDINGSNETWERK VIR MALMESBURY : DALSIG EN UITBREIDING 12 RESIDENSIËLE ERWE" moet in die tenderbus by die Swartland Munisipale Kantore, Kerkstraat, Malmesbury geplaas word nie later as 12:00 op 24 Augustus 2007. Tenders ontvang sal om 12:05 op dieselfde dag in die Banketsaal, Malmesbury oopgemaak word.

‘n Terreinvergadering sal op Woensdag 8 Augustus 2007 om 10:00 gehou word. Tenderaars moet die Ingenieur op terrein ontmoet op die hoek van Wagnerstraat en Houtstraat in Malmesbury.

Geen fakse, e-pos of alternatiewe tenderprosedure sal aanvaar word nie.

Tenderpryse moet vir 'n periode van 90 (negentig) dae geldig bly vanaf die sluitingsdatum.

Tenders sal geëvalueer word aan die hand van die Raad se Voorkeurverkrygingsbeleid gebaseer op ‘n groot tender en sal die 90/10 puntestelsel geld. Die Voorkeurverkrygingsbeleid is gedurende normale kantoorure ter insae. Geen voorkeurpunte sal toegeken word indien Bylaag A soos opgeneem in die tenderdokumente nie volledig ingevul word nie.

Die laagste of enige tender sal nie noodwendig aanvaar word nie.

J SCHOLTZ

MUNISIPALE BESTUURDER

MUNISIPALE KANTOOR

PRIVAATSAK X52

MALMESBURY

26 Julie 2007