LAERSKOOL AG VISSER OPEN
CHESS TOURNAMENT 2014
12 APRIL 2014
Enquiries: Sandra Minnaar 0833125074 OR Riana de Villiers 0834587844
Tournament Information / Venue / Programme5 Rounds Swiss 61/61
CHESSA Rated Tournament / Laerskool AG Visser
c/o AG Visser & Bree Street,
Heidelberg,
1441 / Registration 7h00-7h30 (Foyer)
Opening 7h45
Round 1 8h00
Next round will start 15 minutes after completion of previous round.
PRIZES
- Medals for 1st, 2nd, 3rd place & ladies performer;
- The following tiebreak system (in the order as given) will be used:
- No more than one prize will be awarded to any one player and will not be shared;
- Prize giving will be held after the last round;
Tournament Arrangements
- Right of admission reserved;
- No item may be sold or traded by any person other than those given permission by the tournament organizer in writing;
- By your entry into this tournament you hereby agree unconditionally to abide by all the rules and regulations;
- The organizers of the tournament are not responsible for the safety of players or their property;
- Players must provide their own chess pieces and clocks. The organisers will provide the chess boards.
- FIDE Rules apply;
- Tuck shop available. Chess equipment will be for sale.
Registration process
- Complete one registration form per player or the school form if a group of players register;
- Payments to: Sedibeng Chess, ABSA, Acc. 4051726790, Branch Code 632005
- To assist us we kindly request that you make separate payments for different players;
- For EFT payments please use the player’s SURNAME and INITIALS as the reference number;
- Fax entry forms and proof of payment to 0866368118 for attention Heidi Veldsman or email to ;
- Closing date: 9 April 2014 @ 20h00. Late entries will participate from the 2nd round only and will be limited due to limited space available;
- Players must bring the original registration document and proof of payment to the tournament;
- It will be each players own responsibility to check the players list on on Thursday and refer all queries to: Heidi Veldsman at 082334 4048before Friday evening 20h00.
- No telephonic or SMS entries will be accepted;
Section A / Section B / Section C / Section D
Open
Rating 1300 and higher
R120-00 / Rating 1000 - 1299
Born in or after 1997
R100-00 / Rating 701 - 999
Born in or after 2001
R50-00 / Rating 700 and lower
Born in or after 2004
R20-00
Personal Information
Surname / Chessa Nr.
Full name
Cell phone number / Email address
School name / Club / Union
Date of Birth / MALE / FEMALE
Signature
2014 / /
Navrae kontak: Sandra Minnaar 0833125074 of Riana de Villiers 0834587844
Toernooi Inligting / Plek / Program5 Rondtes Switse61/61
CHESSA Gegradeerde Toernooi / Laerskool AG Visser
H/v AG Visser & Breestraat,
Heidelberg,
1441 / Registrasie 7h00-7h30 (Ingangsportaal voor in saal)
Opening 7h45
Rondte 1 8h00
Daarop volgende rondtes sal 15 min na laaste speler begin.
Pryse
- Medaljes vir 1ste, 2de, 3de en dame presteerder.
- Die volgende sisteem sal gebruik word by die bepaling van wenners:
- Pryse word nie gedeel nie en geen persoon sal meer as een prys wen nie;
- Prysuitdeling word direk na die voltooiing van die laaste rondte gehou;
Toernooi Reëlings
- Die reg van toegang word voorbehou;
- Geen produkte mag verkoop word deur enige iemand nie, as daar nie toestemming verleen is deur die toernooi organiseerders nie;
- Alle reëls en regulasies sal sonder enige voorwaardes gehoorsaam word;
- Organiseerders van die toernooi sal nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese of veiligheid van die spelers nie;
- Spelers moet eie stelle en klokke voorsien. Die organiseerders sal skaakborde voorsien. Klokke is nie verpligtend in die beginners afdeling nie. Notasie sal verpligtend wees;
- FIDE reëls geld;
- Snoepie beskikbaar.Skaakvoorraad salte koop aangebied word.
Registrasie proses
- Voltooi een registrasie vorm per speler of die skoolvorm indien ‘n groep spelers registreer;
- Inksrywingsgeld moet in betaal word by: Sedibeng Skaak, ABSA, Rek. 4051726790, Tak kode 632005
- Gebruik asb die speler se VAN en GEBOORTE DATUM as verwysing;
- Maak asb. aparte betalings vir elke speler om die proses te vergemaklik;
- Faks inskrywingvorms en bewys van betaling aan Heidi Veldsman by0866368118 of 0163623555 of epos na ;
- Inskrywings sluit 20h00 Woensdag 9 April 2014. Laat inskrywings is beperk tot die beskikbaarheid van tafels en speel slegs vanaf rondte 2;
- Spelers moet die oorspronklike inskrywing en bewys van betaling saam bring na die toernooi.
- Dit is elke speler se eie verantwoordelikheid om toe te sien dat hy/sy wel op die spelerslys verskyn watl Donderdagaand beskikbaar sal wees op . Alle veranderinge moet asb. deur gegee word naHeidi Veldsmanby 082334 4048voor Vrydagaand 20h00;
- Geen telefoniese of SMS inskrywings sal aanvaar word nie.
Inskrywings Gelde
Afdeling A / Afdeling B / Afdeling C / Afdeling D
Ope
Gradering 1300 en hoër
R120.00 / Gradering 1000 - 1299
Gebore in of na 1997
R100.00 / Gradering 701 - 999
Gebore in of na 2001
R50.00 / Gradering 700 en laer
Gebore in of na 2004
R20.00
Persoonlike inligting
Van / Chessa Nr.
Volle voorname
Selfoon nommer / Epos adres
Skool / Unie/Klub
Geboorte datum / MANLIK / VROULIK
Handtekening
2014 / /
Indien vorm nie volledig ingevul is nie, sal inskrywings nie aanvaar word nie.
SKOOL INSKRYWINGSVORM
NAAM VAN SKOOL: ______
SKAAKORGANISEERDER:______
KONTAK NOMMER: ______
Van / Volle Naam / Manlik/Vroulik / Geboorte datum / Afdeling / Chessa Nr.
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15