13 June 2016
Dear Parents
The purpose of this letter is to avoid confusion as to the programme that will be followed next week.
Next week (20 to 24 June) will be a normal school week, with the following changes:
- Rugby and netball matches will be played against Middelburg on 20 June. These matches were postponed to assist the learners to focus on their academics and the examination. The teams will leave from the school at 09:00. All learners WHO do not take part, will be allowed to stay at home. Teachers WHO are not involved, will be at school, doing marking and administration.
- There will be normal school days from Tuesday, 21 June. School will start at 07:30 and end at 13:30. There will be examination paper discussion and problems areas will be addressed and explained again.
- As soon as everything mentioned in point 2 has been completed, the teachers will continue with the syllabus. No free periods or wasted time will be allowed in any classes.
- Gr 12 learners will continue their Mathematics syllabus in the afternoons from 13:30 to 14:30. Time is running out,without sufficient time left in certain subjects to complete the syllabus. After the holiday, the Gr 12 learners will have to continue attending these afternoon classes in certain subjects. We would like to ask your assistance in this matter, as the school would likethe learners to have excellent results at the end of the year.
- We would like to request you, not to leave on an early holiday next week, because in such cases learners who are absent will be responsible to catch up on all work missed.
- The school will close on 24 June at 10:00. There will be assembly on that day, after which learners will receive their reports.
- School re-opens at 08:00 on 18 June 2016.
- A parent evening is scheduled for 26 July from 16:00 to 20:00.
Thank you for your assistance. We wish you an enjoyable winter holiday. Please take note that the term newsletter (with important dates) will be handed to your child, together with the report.
Yours faithfully
ADOLF GOUWS
PRINCIPAL
13 Junie 2016
Geagte Ouers
Graag rig ek hierdie skrywe tot u om enige verwarring ten opsigte van volgende week te voorkom.
Die week van 20 tot 24 Junie is 'n normale skoolweek met enkele wysigings:
- Op Maandag 20 Junie speel die netbal en rugby teen Middelburg. Hierdie wedstryd is verskuif sodat die leerders hul aandag ten volle by hul akademie en die eksamen kon bepaal. Die spanne vertrek om 09:00 vanaf die skool. Leerders wat nie deelneem nie kan tuis bly. Al die personeel wat nie saam Middelburg toe gaan nie, sal by die skool wees, besig met merkwerk en administrasie.
- Vanaf Dinsdag 21 Junie is dit skool soos normaal. Skool begin om 07:30 en eindig om 13:30. Vraestelle sal behandel word en probleemareas sal aangespreek en weer verduidelik word.
- Sodra hierdie aspek afgehandel is, sal daar met die sillabus voortgegaan word. Géénaf periodes of verspeelde tyd in klasse sal toegelaat word nie.
- Die graad 12-leerders sal in die middae van 13:30 to 14:30 met hul Wiskunde sillabus voortgaan. Die tyd is besig om ons in te haal en ons is bekommerd dat ons nie betyds die sillabusse in sommige vakke gaan kan afhandel nie. Na die vakansie gaan die graad 12-leerders voort met middagklasse in sommige vakke. Ons vra dat u begrip, hiervoor sal hê aangesien dit ons wens is dat ons leerders aan die einde van die jaar top-uitslae sal behaal.
- Ons versoek u dus om nie aanstaande week met vroeë vakansie te vertrek nie. Leerders sal self verantwoordelik wees omwerk wat hul in hul afwesigheid verloor, op datum te bring.
- Die skool sal dus op 24 Junie om 10:00 sluit. Rapporte sal aan leerders voorsien word en saal-afsluiting sal plaasvind.
- Die skoolheropen weer op 18 Junie 2016 om 08:00.
- Oueraand sal plaasvind op 26 Julie vanaf 16:00 tot 20:00.
Baie dankie vir u ondersteuning in die verband. 'n Lekker wintervakansie word elkeen toegewens. Neem kennis dat die kwartaallikse omsendskrywe saam met die rapporte uitgedeel word.
Vriendelike groete.
ADOLF GOUWS
SKOOLHOOF